Leesplan inligting

Vandag Se VersVoorbeeld

Vandag Se Vers

DAG 1 VAN 10




Psalm 118:6


"Die Here is vír my; ek sal nie vrees nie: …"



  • As God vir jou is, wie kan teen jou wees? 

  • Jy het ‘n goeie rede om die Here te vertrou, want Hy is aan jou kant. 

  • Jy is nie alleen in die stryd nie, jy het Iemand by jou. 

  • Met die guns van God op jou, oortref elke uitdaging rondom jou.


Gebed: Vader, dit is ‘n vreugde om te weet dat U met my is en dat U aan my kant is. U is my Helper en ek sal nie vrees nie, maar ek sal op U vertrou en in U rus. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Vandag Se Vers

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n ...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid