Leesplan inligting

Bemoedigende WoordeVoorbeeld

Bemoedigende Woorde

DAG 1 VAN 10




Psalm 126:5


"Wie met trane saai, sal die oes met gejuig inbring." 



  • Nie elke seisoen in die lewe is wat ons gehoop het dit sou wees nie.  

  • Maar die Here is met ons, ongeag die seisoene waardeur ons gaan.  

  • Hy bring ons deur dit alles en in die proses leer ons om op Hom te vertrou.  

  • Eindelik draai Hy dinge vir ons beswil om en kan ons die oes met gejuig inbring.


Gebed: Vader, dankie vir u belofte aan my dat al saai ek met trane, U my die oes met gejuig sal laat inbring. Ek bid in u Naam dat u vreugde my mag kom vul en versterk. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Bemoedigende Woorde

Hierdie leesplan is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort kerngedagtes en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid