Leesplan inligting

Woord Vir VandagVoorbeeld

Woord Vir Vandag

DAG 9 VAN 10




Genesis 1:31


"Toe sien God alles wat Hy gemaak het, en — dit was baie goed."


- Jy is deur God geskep en Hy maak nie rommel nie.



- Die hele skepping is wonderlik en 'n wonderwerk, en dit sluit jou in.



- Jy is vir God waardevol en kosbaar en Hy het jou lief.



- Jy is uniek en wonderlik gemaak.


Gebed: Vader, dankie dat U dit gepas gevind het dat ek op hierdie tydstip in die geskiedenis moes lewe. U ken die planne en doel vir my lewe. U het my gemaak, en ek weet dat ek waardevol en kosbaar in u oë is. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

Woord Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos var...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid