Leesplan inligting

Die Laaste Vier deur Craig GroeschelVoorbeeld

The Last Four from Craig Groeschel

DAG 1 VAN 4

God het die hemel en die aarde geskape, hoe kan Hy dus enigsins tyd hê om om te gee oor alledaagse dinge wat gebeur? Dit is werklik baie moeilik om te begryp hoe so 'n groot en magtige God soveel vir ons kan omgee. Gelukkig het ons die Skrif wat die diepte van sy liefde vir ons beskryf. Vandag se Bybelversies herinner ons dat ons werk is om Hom te volg soos skape 'n herder volg.


Luister na Pastoor Craig wanneer hy gesels oor Psalm 143:8, wat hom herinner het aan die betekenisvolheid daarvan om te vertrou op die Here se onfeilbare liefde vir elkeen van ons.



Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

The Last Four from Craig Groeschel

Het jy al ooit gewonder wat in die denke van 'n leraar aangaan? Wel, hier is jou kans! Die stigter en senior pastoor van Life.Church, Craig Groeschel, gee ons 'n intieme kykie na sy daaglikse roetine wanneer hy die laast...

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeschel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus http://craiggroeschel.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid