Leesplan inligting

Ten volle Toegewyd: SkeppingVoorbeeld

Fully Devoted: Creation

DAG 1 VAN 14

'n Goeie Begin



Memoriseervers



"God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep Genesis 1:27.







Welkom by die tweede deel van die leesplan, Ten volle Toegewyd. As jy nie deel een, Ten volle Toegewyd: 'n Inleiding, gelees het nie, moet jy dit verkieslik eers voltooi: www.go2.Ic/fullydevoted 



Staan vandag 'n tydjie af om na hierdie video te kyk om jou voor te berei op wat kom. Nooi ook 'n paar mense saam met jou op hierdie reis. 



Elke dag van hierdie leesplan bestaan ​​uit 'n oordenking,  joernaalvrae en Skriflesings. Jy kry ook elke week 'n nuwe memoriseervers. Maak seker dat jy dit elke dag lees om jou dit te help onthou.



Indien jy saam met ander deur hierdie leesplan gaan, daag ons julle uit om elke week tyd te maak om saam te gesels oor wat julle leer. Moenie alleen hierdie reis volg om 'n volledig toegewyde volgeling van Christus te word nie.


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Fully Devoted: Creation

Wou jy al ooit in jou verhouding met God groei, die Bybel beter verstaan en leer hoe om Jesus vandag in ons wêreld getrou te volg? Met die Bybelse verhaal as ons gids, kom ontdek saam met ons waarhede en ontwikkel vaardi...

More

Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church, bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.life.church.en www.go2.Ic/fullydevoted

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid