Wat is Waarheid?

Wat is Waarheid?

7 Dae

Is dit my waarheid of die reine waarheid? Wat gebeur wanneer daar konflik tussen die twee ontstaan? Hoe sal ons weet of iets regtig waar is of nie? Sluit die volgende sewe dae by ons aan om te ondersoek of die waarheid nie net 'n abstrakte idee is nie — dis 'n ware, egte persoon. 'n Persoon met 'n naam en gesig. 'n Persoon wat in verhoudings is, onveranderd, lewegewend, en wat onbeperk liefhet. 'n Persoon met die naam Jesus.

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid