Genees deur Jesus

Genees deur Jesus

6 Dae

Almal van ons het een of ander genesing in ons lewens nodig. Ons kan 'n fisiese siekte, emosionele trauma, geestesversteuring of geestelike las hê waarmee ons 'n stryd voer — selfs nadat ons jare lank daaroor gebid het. In hierdie leesplan sal ons hoop en bemoediging vind as ons leer van die verskillende maniere waarop Jesus mense genees het.

Hierdie oorspronklike Leesplan is geskep en verskaf deur YouVersion.
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid