Leesplan inligting

Handelinge: Die Heilige Gees Vrygestel in JouVoorbeeld

Handelinge: Die Heilige Gees Vrygestel in Jou

DAG 6 VAN 7

Lees Handelinge 6:12 tot 7:2 en 7:51-60


Wees op die uitkyk vir sinonieme wat na gebed verwys (soos byvoorbeeld "aanroep"). 


Let nou op na elke verwysing na die lede van die Raad. 


Skryf dan neer wat jy omtrent hierdie manne leer. 


Voeg alles wat jy uit die laaste gedeelte van Handelinge 7 omtrent Stefanus leer, by jou lys wat jy in dag 3 gemaak het. 


Toepassing: 


Wat het jy oor gebed in God se Woord geleer, wat jy in jou eie gebede kan toepas?

Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

Handelinge: Die Heilige Gees Vrygestel in Jou

Weet jy wat dit beteken om "te wandel in die Gees"? Nou kan jy eerstehands uitvind wie die Heilige Gees is, aan wie Hy as gawe gegee word en hoe Hy sy verstommende funksie vervul. Die boek Handelinge is 'n goudmyn van on...

More

Ons bedank Precept South Africa vir die voorsiening van hierdie plan. Besoek gerus vir meer inligting: https://precept.org.za

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid