Fokus: 'n Ses-dag Interaktiewe Oordenking Vir Kinders, Oor Geloof

Fokus: 'n Ses-dag Interaktiewe Oordenking Vir Kinders, Oor Geloof

6 Dae

Om geloof te hê, beteken dat jy vertrou op wat jy nie kan sien nie, as gevolg van wat jy wel kan sien. Dit is moeilik. Hoe kan ons weet dat God werklik bestaan? Kan ons Hom vertrou wanneer slegte of angswekkende dinge gebeur? Wat as ons verkeerde dinge doen? Sal Hy ons vergewe? Met behulp van hierdie Bybelleesplan, sal ons van nader bekyk wat dit beteken om Jesus te vertrou (en hoe dit die lewe beter maak).

Ons wil graag vir reThink Group bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Besoek hulle by http://orangebooks.com/ vir meer inligting
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid