Leesplan inligting

Oorwinning oor die DoodVoorbeeld

Victory over Death

DAG 1 VAN 7

Bid: Vader, maak kontak met my terwyl ek U in u Woord soek. Begin om te fokus en oop te wees vir wat God met jou wil deel.


Lees: die aangeduide gedeelte van die Skrif stadig deur. Neem kennis van interessante woorde en frases en lees dit 'n tweede keer.

Dink na: oor wat jou tref terwyl jy lees. Deurdink wat God op hierdie stadium in jou lewe aan jou kommunikeer.


Reageer: op die gedeelte. Praat met God oor wat in jou gedagtes is en wat jy op die hart het. Soek maniere om uit te leef wat jy ontdek het.


  


Elkeen van ons lesers het 'n unieke manier hoe hulle met die Bybel omgaan. Ons nooi jou uit om op die skakel hieronder te klik, sodat ons meer oor jou en lesers soos jy kan leer. Jou deelname sal die Amerikaanse Bybelgenootskap help om voort te gaan om Bybelhulpbronne van hoë gehalte vir mense oral te voorsien en sal die ontwikkeling van nuwe Bybelhulpbronne toelig.


Begin Opname  


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Victory over Death

Daar word altyd vir ons gesê: "Dit is net 'n ander deel van die lewe", maar afgesaagde gesegdes maak nie die angel van die verlies aan 'n geliefde minder pynlik nie. Leer om na God te hardloop wanneer jy een van die moei...

More

We would like to thank American Bible Society for their generosity in providing this Uncover the Word reading plan. To learn more about Uncover the Word, please visit: www.AmericanBible.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid