Leesplan inligting

Colossians Explained | Hoe om Jesus te VolgVoorbeeld

Colossians Explained | How to Follow Jesus

DAG 7 VAN 7

Kolossense 4 | Genadereis



Welkom terug by Colossians Explained. Vandag is die laaste dag! Wanneer jy klaar is, volg die instruksies hieronder om met jou volgende Verduidelik leesplan te begin. Dit is eers tyd om die daaglikse leesplan nog een keer te volg: 



Stap 1: Hoor dit. Druk speel om na vandag se klankgids te luister.





Stap 2: Lees dit. Lees (of luister na) vandag se gedeelte. 



Stap 3: Leef dit uit. Dink na oor wat jy gelees het en pas dit vandag op jou lewe toe. As jy hierdie plan saam met vriende volg, deel jou insigte en vrae en moedig mekaar aan om uit te leef wat jy geleer het! 



Jy het die leesplan voltooi ... tyd om met die volgende een te begin! "Through the Word" het beknopte klankgidse met duidelike verduidelikings vir elke boek en hoofstuk in die Bybel. Daar is nog baie daarvan beskikbaar hier op YouVersion deur “Explained” in die leesplanlys te soek, of om all 66 Bybelboeke te vind gaan kyk by https://www.throughtheword.org. 



Jy kan ook deur die hele Bybel lees met "Through the Bible" deur een van ons 19 Reise te volg. Elke reis is 'n epiese avontuur deur verskeie Bybelboeke met 'n verwante tema. Dit is perfek vir kleingroepe, of vir enigiemand wat met nuttige verduidelikings deur die Bybel wil lees. Begin nou met Reis #2 met hierdie skakel:

Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Colossians Explained | How to Follow Jesus

Wanneer die Bybel verwarrend is, verduidelik "Through the Word" dit met duidelike, beknopte klankgidse (in Engels) vir elke hoofstuk. Hier in Kolossense, lei Kris Langham ons terwyl ons leer wie Jesus is en hoe om Hom va...

More

Ons wil graag Through The Word vir die verskaffing van hierdie leesplan bedank. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://throughtheword.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid