Gestremdheid in die Bybel: Lewenslesse vir ons almal

Gestremdheid in die Bybel: Lewenslesse vir ons almal

6 Dae

Die Bybel is vol van navolgenswaardige mense, sommige ook gestremd. Verteenwoordiging is belangrik en die Here verstaan dit! Indien jy of iemand vir wie jy lief is met 'n gestremdheid of verskil saam leef, mag hierdie Bybelleesplan jou insig gee in die manier waarop God kies om verskille van enige aard te gebruik ten einde Sy wil te bereik. Lees voort om te leer van vyf verskillende en gestremde persone in die Bybel.

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid