Leesplan inligting

Die Hele Bybel In Minder as 2 JaarVoorbeeld

Whole Bible in Under 2 Years

DAG 1 VAN 683

Welkom by hierdie Bybelleesplan wat die hele Bybel in minder as twee jaar dek! 98 weke is 'n lang tyd om met 'n verbintenis vol te hou. Maak 'n aantekening van enige beloftes om te vertrou, opdragte om te gehoorsaam, waarhede om jou eie te maak, waarskuwings om op ag te slaan of enige bemoediging om in te rus. Jy kan notas in die Bybeltoep maak, of jy kan dit dalk oorweeg om 'n joernaal by jou te hou om jou gedagtes in neer te skryf. Nadat jy vandag se Skrifgedeelte gelees het, is daar twee vrae om oor na te dink:



Wat het jy van God, jouself of die wêreld geleer?



Is daar een vers of gedagte wat vandag vir jou uitstaan? Praat met God daaroor.
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Whole Bible in Under 2 Years

Hierdie Bybelleesplan is 'n reis deur die hele Bybel, met Ou- en Nuwe Testamentiese leesstukke vir elke dag. Jy sal die Ou Testament chronologies volg, met die Psalms en profete vermeng soos wat hulle in die geskiedenis ...

More

Baie dankie Life.Church graag vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid