Die 49-week Uitdaging

Die 49-week Uitdaging

341 Dae

Is jy gereed om jou verhouding met God na 'n volgende vlak te neem? Neem dan hierdie 49-week Uitdaging aan! Hierdie Bybelleesplan reis deur die hele Bybel met daaglikse leesstukke uit beide die Ou en Nuwe Testamente. Jy sal die Nuwe Testament chronologies volg tesame met verwante hoofstukke uit die Ou Testament om aan te dui dat die Bybel een verhaal is wat na Jesus wys. Elke sewende dag is daar 'n ruskans om na te dink oor wat jy geleer het en dit te deel.

Baie dankie Life.Church graag vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek: www.life.church
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid