Leesplan inligting

Rus in HomVoorbeeld

Rus in Hom

DAG 1 VAN 5

“Druk die snooze-knoppie”


Hoeveel balle hou jy in die lug? En as die wêreld onverwags nog ’n bal of twee gooi, vang jy hulle en speel dit ook, nie waar nie? Vanaand val jy doodmoeg neer om môre net weer dieselfde te doen. Elia was moeg, uitgeput en oorwerk. Hy het nie sy geloof verloor nie, net sy uitsig. Daar onder die besembos kom God en Hy gee nie preke nie, maar kos, water en slaap. God weet wat jy nou die nodigste het en Hy het ’n oormaat daarvan gereed vir jou. 

Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Rus in Hom

Daar is soveel dinge wat ons elke dag moet doen. Ons kry skaars ons daaglikse werk afgehandel – wat nog te sê om uit te kom by belangrike dinge soos ontspanning, gesinstyd en naastediens. Hierdie 5-dag-leesplan sal jou l...

More

Ons wil graag Christelike Uitgewersmaatskappy en Norma Rossouw bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek: www.cumbooks.co.za/ en http://www.cumuitgewers.co.za/die-sakpas-bybel-met-oordenkings-vir-vroue-linne

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid