Leesplan inligting

Wees ReinVoorbeeld

Be Pure

DAG 1 VAN 8

Word rein! Vra Jesus om jou te vergewe en jou te verander.



'n Hart met sonde daarin is NIE rein nie. Dit is hoe Saulus se hart was. Hy het probeer agterkom hoe om dinge vir God rein te maak, maar hy het alles verkeerd gedoen! In plaas daarvan om vir Jesus te volg, het hy Jesus se volgelinge in die tronk gegooi. Op die pad na Damaskus, het Saulus egter gekies om vir Jesus te volg en het hy vir Jesus om vergifnis gevra. Jesus het Saulus se sondes weg gewas en Hy het Saulus se ou, gebroke, sondige hart in 'n nuwe, rein hart verander! Saulus het selfs sy naam na Paulus verander om te wys hoeveel God hom verander het!


Vertel vir Iemand: Nadat Saulus vir Jesus begin volg het, hoe het hy gewys dat Jesus hom van binne verander het?


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Be Pure

Rein. Jy het dalk al die woord vantevore gehoor, maar wat beteken dit? Kom ons vind uit wat die Bybel daaroor sê! Vir ouers: jou kind sal 'n dieper begrip van elke dag se leesstuk en vrae hê as jy hierdie leesplan saam m...

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid