Leesplan inligting

Maak die stukkende hart gesondVoorbeeld

Healing The Wounded Heart

DAG 1 VAN 40

"Die pleister vir bitterheid"



Wanneer ons emosioneel seergemaak is, is die vinnigste manier om die emosionele bloeding te stop, om 'n pleister vir bitterheid daarop te plak. Dit keer dat ons die pyn voel en maak ons versigtig om nie weer seergemaak te word nie. Dit weerhou ons ook daarvan om te voel hoe God in ons lewens aan die werk is of om te hoor wanneer Hy ons roep om sy werk te doen.
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Healing The Wounded Heart

Maak jou emosionele wonde gesond deur middel van die Woord van God, sodat jy Hom beter kan dien.

We would like to thank More Than Just Coffee by Bonnie Beardsley for providing this plan.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid