Leesplan inligting

MOTION X: 'n Aktiewe GeloofsleweVoorbeeld

MOTION X: Living In MOTION

DAG 1 VAN 31

Haai! Welkom by die "MOTION X: 'n Aktiewe Geloofslewe Oordenking! Ons is baie opgewonde oor alles wat God op hierdie reis deur die Bybel in ons lewens gaan doen. 



Ons moedig jou aan om oor die volgende 31 dae elke dag vyftien minute in gebed en aanbidding voor God deur te bring voordat jy die dag se leesstuk aanpak. Dit sal ook goed wees as jy 'n notaboek en pen byderhand hou terwyl jy lees. So kan jy 'n idee neerskryf of iets wat God vir jou oor jou lewe sê. 



Hierdie oordenking is bedoel om jou te help om jou op 'n pad te neem wat jou wys hoe jy geskep is, hoe jy veronderstel is om jou lewe te gebruik om die wêreld te beïnvloed en laastens om jou te wys dat God altyd 'n lewe sal gebruik wat gewillig is om ander te dien. Jy is geskep om 'n verskil te maak. Jy is geskep om te dien. Kom ons begin daarmee.


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

MOTION X: Living In MOTION

'n Geslag van studente wat hulle geloof dag-vir-dag uitleef, sou die wêreld verander. "Living in MOTION" begin deur te leer hoe God jou geskep het, hoe om in leierskap te groei en te dien, en om die visie te sien wat God...

More

Baie dankie aan Highlands Students wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://highlandsstudents.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid