HOOGLIED 8:8
HOOGLIED 8:8 Bybel vir almal (ABA)
Die broers sê: “Ons suster is nog klein, sy het nog nie groot borste nie. Wat kan ons doen vir ons suster wanneer 'n man haar eendag wil hê?
HOOGLIED 8:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ons het 'n klein sustertjie wat nog nie borste het nie; wat moet ons met ons suster maak dié dag as sy gevra word?
HOOGLIED 8:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ons suster is nog klein, haar borste is nog nie ontwikkel nie. Wat kan ons vir ons suster doen die dag as hulle om haar hand begin meeding?
HOOGLIED 8:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ons het 'n jong sustertjie, nog sonder borste. Wat sal ons vir ons sustertjie doen die dag wanneer om haar hand gevra word?
HOOGLIED 8:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ons het 'n klein suster, en sy het geen borste nie; wat moet ons met ons suster doen op die dag as daar van haar gepraat word?