HOOGLIED 8:5
HOOGLIED 8:5 Bybel vir almal (ABA)
Die vroue sê: “Wie is hierdie vrou wat uit die woestyn kom en wat vashou aan die arm van die man vir wie sy lief is?” Sy sê: “Ek het jou wakker gemaak onder die appelboom, daar is jy gebore, daar het jou ma die pyn gevoel, en daar is jy gebore.
HOOGLIED 8:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie is dit wat daar opkom uit die woestyn, wat leun op haar beminde? Onder die appelboom het ek u opgewek. Daar was u moeder in barensweë oor u, daar was sy in barensweë wat u voortgebring het.
HOOGLIED 8:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wie is dit wat daar uit die woestyn uit kom terwyl sy leun op die man wat sy liefhet?” “Ek het jou wakker gemaak onder 'n appelboom, daar waar jou ma swanger geword het, waar sy wat jou in die wêreld gebring het, swanger geword het.
HOOGLIED 8:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie is dit wat daar uit die woestyn kom aan die arm van haar liefste? Onder die appelboom laat ek jou ontwaak: Daar het jou ma met jou swanger geraak, daar het sy wat swanger was jou in die wêreld gebring.
HOOGLIED 8:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie is dit wat uit die woestyn opkom en op haar beminde leun? Ek het jou onder die appelboom laat opstaan; daar het jou moeder jou gebaar; daar het sy jou gebaar wat jou gedra het.