HOOGLIED 8:3
HOOGLIED 8:3 Die Boodskap (DB)
Jou een arm sal onder my kop rus en met die ander sal jy my omhels.
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:3 Bybel vir almal (ABA)
Sy linker-arm is onder my kop, sy regter-arm is om my lyf.
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat sy linkerarm onder my hoof wees en sy regterarm my omhels.
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Sy linkerarm is onder my kop, sy regterarm omhels my!
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy linkerarm is onder my kop, sy regterarm omhels my.
Deel
Lees HOOGLIED 8