HOOGLIED 8:14
HOOGLIED 8:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Glip weg, my liefste! Wees soos 'n ribbok of 'n jong rooitakbok op die heuwels vol speserye.
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:14 Bybel vir almal (ABA)
Sy sê: “Man vir wie ek lief is, jy moet gou maak. Jy moet hardloop soos 'n gasel of soos 'n jong takbok op die Balsem-berge.”
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vlug, my beminde, en maak soos die gemsbok of die jong takbok op die balsemberge.
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Hardloop, man wat ek liefhet, maak soos die ribbok, soos die takboklam op die kruieberge!”
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maak gou, my geliefdes, en word soos 'n gemsbok of 'n jong takbok op die berge van speserye.
Deel
Lees HOOGLIED 8