HOOGLIED 8:13
HOOGLIED 8:13 Bybel vir almal (ABA)
Hy sê: “Jy wat in die tuin woon, jou vriende wag om te hoor wat jy sê. Ek wil hoor wat jy vir my sê.”
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U wat in die tuine woon — vriende luister na u stem; laat my dit hoor.
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy wat in die tuin woon en na wie se stem jou vriende luister, laat my jou stem hoor!”
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
O, jy wat in die tuine vertoef, met vriende wat na jou stem luister – laat mý dit hoor!
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U wat in die tuine woon, die metgeselle luister na u stem; laat my dit hoor.
Deel
Lees HOOGLIED 8