HOOGLIED 8:12
HOOGLIED 8:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
My wingerd is myne alleen. Hou maar die silwer, Salomo, en sit daar twee duisend gram by vir dié wat die opbrengs bewaak.
HOOGLIED 8:12 Die Boodskap (DB)
Salomo, my wingerd is mooi en is myne alleen. Hou maar jou wingerd en duisende silwer. Vir jou werkers gee ek selfs nog 200 meer.
HOOGLIED 8:12 Bybel vir almal (ABA)
Ek pas self my wingerd op. Salomo, jy kan jou 1 000 stukke silwer hou, en ook die 200 stukke silwer wat die mense moet kry wat die druiwe oppas.”
HOOGLIED 8:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My wingerd, myne, is hier voor my, die duisend sikkels is vir u, Salomo, en tweehonderd vir die wat sy vrugte bewaak.
HOOGLIED 8:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My eie wingerd is voor my. Die duisend silwerstukke is vir jou, Salomo, en tweehonderd vir hulle wat die vrugte oppas.