HOOGLIED 8:10
HOOGLIED 8:10 Bybel vir almal (ABA)
Sy sê: “Ek ís 'n muur, en my borste is soos torings, ek maak die man vir wie ek lief is, gelukkig, en daarom word ek vir hom soos iemand wat hy oorwin het.”
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek is 'n muur, en my borste soos torings: toe het ek in sy oë geword soos een wat vrede vind.
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek is 'n muur, en my borste is soos torings. Daarom is ek vir die man wat ek liefhet iemand wat hom gelukkig maak.”
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek is 'n muur, en my borste soos torings; toe word ek vir hom soos 'n stad wat vrede aanbied.
Deel
Lees HOOGLIED 8HOOGLIED 8:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek is 'n muur en my borste soos torings; toe was ek in sy oë soos 'n gunsgenoot.
Deel
Lees HOOGLIED 8