HOOGLIED 7:8
HOOGLIED 7:8 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gedink ek wil opklim teen die palmboom, ek wil sy trosse dadels pluk. Jou borste moet vir my wees soos trosse druiwe, jou neus moet ruik soos appels
HOOGLIED 7:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het gedink: Laat ek op die dadelpalm klim, laat ek sy trosse gryp; en laat u borste tog wees soos trosse van die wingerdstok, en die geur van u asem soos dié van appels
HOOGLIED 7:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek dink ek gaan teen die palmboom opklim en sy trosse blomme gryp. Laat jou borste vir my soos trosse druiwe wees, die reuk van jou neus soos dié van appels
HOOGLIED 7:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het gedink: Ek wil teen die palmboom opklim en sy dadelpluime pluk. Mag jou borste soos trosse druiwe wees, die geur van jou asem soos appels
HOOGLIED 7:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het gesê: Ek sal opgaan na die palmboom, Ek sal sy takke gryp; nou sal ook jou borste wees soos trosse van die wingerdstok en die reuk van jou neus soos appels