HOOGLIED 6:8
HOOGLIED 6:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daar is sestig koninginne en tagtig byvroue en maagde sonder getal.
Deel
Lees HOOGLIED 6HOOGLIED 6:8 Bybel vir almal (ABA)
“Die koning het 60 vroue en 80 byvroue en so baie jong vroue dat 'n mens hulle nie kan tel nie.
Deel
Lees HOOGLIED 6HOOGLIED 6:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daar is sestig koninginne en tagtig byvroue en jonkvroue sonder getal.
Deel
Lees HOOGLIED 6HOOGLIED 6:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Daar is sestig koninginne, tagtig byvroue, jong vroue sonder tal
Deel
Lees HOOGLIED 6HOOGLIED 6:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al is daar sestig koninginne, tagtig byvroue, en ontelbare jong vroue
Deel
Lees HOOGLIED 6