HOOGLIED 6:6
HOOGLIED 6:6 Bybel vir almal (ABA)
Jou tande is so wit soos 'n trop skaap-ooie wanneer iemand hulle gewas het. Elke ooi het tweeling-lammers, en almal het lammers.
HOOGLIED 6:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U tande is soos 'n kudde skaapooie wat van die drinkplek af opkom, wat almal tweelinge het, en geeneen onder hulle is sonder lam nie.
HOOGLIED 6:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jou tande is so wit soos 'n trop ooie wat nou net skoon gewas is, elkeen met 'n tweeling, nie een sonder 'n lam nie.
HOOGLIED 6:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jou tande is soos 'n kudde ooie wat van die drinkplek af opkom, almal tweelinge, nie een van hulle op sy eie nie.
HOOGLIED 6:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jou tande is soos 'n trop skape wat van die was af opkom, waarvan elkeen 'n tweeling baar, en daar is nie een onvrugbare onder hulle nie.