HOOGLIED 6:4
HOOGLIED 6:4 Bybel vir almal (ABA)
Hy sê: “My liefste, jy is so mooi soos die stad Tirsa, so mooi soos die stad Jerusalem, so mooi dat ek bang word vir jou.
Deel
Lees HOOGLIED 6HOOGLIED 6:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mooi is u, my vriendin, soos Tirsa, lieflik soos Jerusalem, verskriklik soos slagordes met vaandels.
Deel
Lees HOOGLIED 6HOOGLIED 6:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
“My liefling, jy is so mooi soos Tirsa, so aantreklik soos Jerusalem, so indrukwekkend soos 'n afdeling vaandeldraers.
Deel
Lees HOOGLIED 6HOOGLIED 6:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy is mooi, my liefling, soos Tirsa, pragtig soos Jerusalem, indrukwekkend soos vaandeldraers.
Deel
Lees HOOGLIED 6HOOGLIED 6:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy is mooi, o my geliefde, soos Tirsa, mooi soos Jerusalem, verskriklik soos 'n leër met baniere.
Deel
Lees HOOGLIED 6