HOOGLIED 6:1
HOOGLIED 6:1 Bybel vir almal (ABA)
Die vroue sê: “Mooiste van al die vroue, waarnatoe het die man gegaan vir wie jy lief is? Waarnatoe is die man vir wie jy lief is? Ons sal saam met jou soek.”
HOOGLIED 6:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
WAAR het u beminde heengegaan, o skoonste onder die vroue? Waarheen het u beminde hom gewend, dat ons hom saam met u kan soek?
HOOGLIED 6:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Waarheen is die man wat jy liefhet, mooiste van al die vroue? Waarheen is die man wat jy liefhet? Ons sal hom saam met jou soek.”
HOOGLIED 6:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waarheen het jou liefste gegaan, mooiste onder die vroue? Waarheen het jou liefste weggedraai, dat ons hom saam met jou kan soek?
HOOGLIED 6:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waar is jou beminde heen, o mooiste onder die vroue? waar is jou beminde afgewend? dat ons Hom saam met jou kan soek.