HOOGLIED 5:4
HOOGLIED 5:4 Bybel vir almal (ABA)
Maar toe het die man vir wie ek lief is, sy hand deur die gat in die deur gesteek, en toe begin my hart vinnig klop oor hom.
Deel
Lees HOOGLIED 5HOOGLIED 5:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My beminde het sy hand deur die deuropening gesteek; toe het my binneste oor hom in beroering gekom
Deel
Lees HOOGLIED 5HOOGLIED 5:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Maar die man wat ek liefhet, steek sy hand deur die opening, en my hart word onstuimig oor hom.
Deel
Lees HOOGLIED 5HOOGLIED 5:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My liefste het sy hand deur die opening gesteek en my hart het onstuimig geklop oor hom.
Deel
Lees HOOGLIED 5HOOGLIED 5:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My beminde het sy hand by die gat van die deur ingedruk, en my ingewande het vir hom beweeg.
Deel
Lees HOOGLIED 5