HOOGLIED 5:14
HOOGLIED 5:14 Bybel vir almal (ABA)
Sy arms lyk soos goud, goud waarin daar mooi klippies vassit. Sy liggaam lyk soos marmer, marmer waarin daar saffiere vassit.
Deel
Lees HOOGLIED 5HOOGLIED 5:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sy hande is ronde stawe van goud, ingevul met chrisoliet, sy liggaam 'n kunswerk van ivoor, bedek met saffierstene.
Deel
Lees HOOGLIED 5HOOGLIED 5:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy hande is soos stawe goud, met edelstene ingelê. Sy lyf is soos 'n blok ivoor, met saffiere ingelê.
Deel
Lees HOOGLIED 5HOOGLIED 5:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy voorarms is ronde stawe goud met •chrisoliet versier. Sy buik is gepoleerde ivoor, oortrek met •lasuursteen.
Deel
Lees HOOGLIED 5HOOGLIED 5:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sy hande is soos goue ringe wat met 'n edelkleur is: sy buik is soos blink ivoor wat met saffiere oorgetrek is.
Deel
Lees HOOGLIED 5