HOOGLIED 5:13
HOOGLIED 5:13 Bybel vir almal (ABA)
Sy wange lyk soos 'n tuin vol kruie wat baie lekker ruik. Sy lippe lyk soos blomme, mirre drup van sy lippe af.
Deel
Lees HOOGLIED 5HOOGLIED 5:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sy wange is soos balsembeddings, terrasbeddings van geurige plante; sy lippe is lelies wat van vloeiende mirre drup.
Deel
Lees HOOGLIED 5HOOGLIED 5:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy wange is soos die kruiebeddings waar lekkerruik-kruie groei. Sy lippe is soos lelies, hulle drup van mirre.
Deel
Lees HOOGLIED 5HOOGLIED 5:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy wange is soos beddings balsemkruid wat geurige kruie laat uitspruit. Sy lippe is narsings wat drup van vloeiende mirre.
Deel
Lees HOOGLIED 5HOOGLIED 5:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sy wange is soos 'n bedding van speserye, soos soet blomme; sy lippe soos lelies wat soet ruikende mirre drup.
Deel
Lees HOOGLIED 5