HOOGLIED 5:12
HOOGLIED 5:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy oë is soos die duiwe langs die spruite, duiwe wat lyk of hulle in melk gewas is waar hulle langs die water sit.
Deel
Lees HOOGLIED 5HOOGLIED 5:12 Bybel vir almal (ABA)
Sy oë lyk soos duiwe langs riviere, duiwe wat so wit is soos melk en wat by die water sit.
Deel
Lees HOOGLIED 5HOOGLIED 5:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sy oë soos duiwe by waterstrome, in melk gewas, sittend by 'n volle bron.
Deel
Lees HOOGLIED 5HOOGLIED 5:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy oë is soos duiwe langs waterstrome, wat bad in melk, wat sit langs 'n vol poel.
Deel
Lees HOOGLIED 5HOOGLIED 5:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sy oë is soos die oë van duiwe by waterstrome, met melk gewas en goed ingerig.
Deel
Lees HOOGLIED 5