DIE OPENBARING 11:16
DIE OPENBARING 11:16 Bybel vir almal (ABA)
Die 24 ouderlinge wat op hulle trone voor God sit, het gaan lê met hulle gesigte teen die grond en hulle het vir God aanbid.
DIE OPENBARING 11:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die vier-en-twintig ouderlinge wat voor God op hulle trone sit, het op hulle aangesig geval en God aanbid
DIE OPENBARING 11:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die vier en twintig ouderlinge wat op hulle trone voor God sit, het toe gekniel met hulle gesigte na die grond toe en het God aanbid