PSALMS 30:5
PSALMS 30:5 Bybel vir almal (ABA)
Julle wat in die Here glo, julle moet vir Hom sing, julle moet sy heilige Naam noem en vir Hom dankie sê.
Deel
Lees PSALMS 30PSALMS 30:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Psalmsing tot eer van die HERE, o sy gunsgenote, en loof sy heilige gedenknaam
Deel
Lees PSALMS 30PSALMS 30:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sing tot eer van die Here, julle wat Hom getrou dien, loof sy heilige Naam!
Deel
Lees PSALMS 30PSALMS 30:5 Die Boodskap (DB)
Sing lofliedere om die Here se Naam groot te maak. Julle almal wat Hom dien, prys sy Naam! Dink met respek na oor alles wat Hy doen. Hy is heeltemal anders as mense.
Deel
Lees PSALMS 30