PSALMS 30:4
PSALMS 30:4 Die Boodskap (DB)
Here, U het my uit die dood teruggeruk na die lewe toe. Ek het nie doodgegaan nie. U het my weer lewendig gemaak.
Deel
Lees PSALMS 30PSALMS 30:4 Bybel vir almal (ABA)
Here, U het my laat uitkom uit die doderyk, ek was naby die dood, maar U het my weer laat lewe.
Deel
Lees PSALMS 30PSALMS 30:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HERE, U het my siel uit die doderyk laat opkom; U het my lewend gemaak uit die wat in die kuil neerdaal.
Deel
Lees PSALMS 30