PSALMS 30:2
PSALMS 30:2 Bybel vir almal (ABA)
Here, ek wil U prys, want U het my gered en my laat uitkom, sodat my vyande nie kan juig oor wat met my gebeur nie.
Deel
Lees PSALMS 30PSALMS 30:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek sal U verhoog, HERE, want U het my opgetrek en my vyande oor my nie laat bly wees nie.
Deel
Lees PSALMS 30PSALMS 30:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek wil u lof verkondig, Here, want U het my gered en my vyande nie laat bly wees oor my nie.
Deel
Lees PSALMS 30