PSALMS 138:3
PSALMS 138:3 Bybel vir almal (ABA)
Die dag toe ek geroep het en gevra het dat U my moet help, toe het U my geantwoord, U het my sterk gemaak.
Deel
Lees PSALMS 138PSALMS 138:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die dag toe ek geroep het, het U my verhoor, my moedig gemaak met krag in my siel.
Deel
Lees PSALMS 138PSALMS 138:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe ek na U geroep het, het U my gebed verhoor en my nuwe krag gegee.
Deel
Lees PSALMS 138PSALMS 138:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die dag toe ek geroep het, het U my geantwoord. U maak my innerlik sterker.
Deel
Lees PSALMS 138PSALMS 138:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Op die dag toe ek geroep het, het U my geantwoord en my versterk met krag in my siel.
Deel
Lees PSALMS 138