PSALMS 121:1
PSALMS 121:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Ek kyk op na die berge en ek vra: “Van waar sal iemand kom om my te help?”
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N BEDEVAARTSLIED. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom?
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom?
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n •Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: Waar sal my hulp vandaan kom?
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek slaan my oë op na die heuwels, waar kom my hulp vandaan.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:1 Die Boodskap (DB)
Ek soek oral rondom my na iemand om my te help. Ek wonder dan: “Wie sal my nou regtig help?”
Deel
Lees PSALMS 121