PSALMS 119:33
PSALMS 119:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
HY. Leer my, o HERE, die weg van U insettinge; en ek sal dit tot die einde toe bewaar.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:33 Bybel vir almal (ABA)
U moet vir my leer wat u wette beteken, sodat ek altyd kan doen wat die wette sê.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HERE, leer my die weg van u insettinge, sodat ek dit tot die einde toe kan bewaar.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Here, leer my hoe om u voorskrifte uit te voer, sodat ek my tot die einde toe daaraan kan hou.
Deel
Lees PSALMS 119PSALMS 119:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
HERE, onderrig my in die pad van u voorskrifte, sodat ek enduit daarby kan hou.
Deel
Lees PSALMS 119