SPREUKE 4:7
SPREUKE 4:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die begin van wysheid is: Verwerf wysheid, verwerf insig met alles wat jy besit!
SPREUKE 4:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die verstandigste ding om te doen, is om eers wysheid te bekom. Wy jou daaraan toe om veral onderskeidingsvermoë te verkry.
SPREUKE 4:7 Bybel vir almal (ABA)
As jy regtig slim wil word, dan moet jy wysheid kry, jy moet ook verstandig word, saam met al die ander dinge wat jy kry.
SPREUKE 4:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die beginsel van die wysheid is: Verwerf wysheid en verwerf insig deur al wat jy besit.
SPREUKE 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die wysheid kom eerste. Sorg dat jy wysheid bekom, gee alles wat jy het, om insig te kry!
SPREUKE 4:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wysheid is die belangrikste ding; verkry daarom wysheid, en verwerf insig met al jou insig.