SPREUKE 4:23
SPREUKE 4:23 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet baie versigtig wees wat jy dink, meer versigtig as met ander dinge, want as jy reg dink, dan sal jy aanhou lewe.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Bewaak jou hart meer as enigiets wat bewaar word, want daaruit ontspring die lewe.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Bewaar jou hart met alle ywer; want daaruit is die kwessies van die lewe.
Deel
Lees SPREUKE 4SPREUKE 4:23 Die Boodskap (DB)
Wees versigtig wat jy dink. Jou denke kan jou lewe ingrypend beïnvloed.
Deel
Lees SPREUKE 4