SPREUKE 16:8
SPREUKE 16:8 Bybel vir almal (ABA)
Dit is beter om 'n bietjie te hê wat jy eerlik gekry het as om baie te hê wat jy nie eerlik gekry het nie.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Liewer 'n bietjie met geregtigheid, as 'n menigte van inkomste met onreg.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Liewer min hê en reg lewe as baie inkomste hê deur onreg.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Bietjie, saam met geregtigheid, is beter as 'n groot inkomste verkry deur onreg.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Beter is 'n bietjie met geregtigheid as groot inkomste sonder reg.
Deel
Lees SPREUKE 16