SPREUKE 16:21
SPREUKE 16:21 Bybel vir almal (ABA)
As iemand wysheid het, dan weet mense dat hy verstandig is. Sy woorde is soos heuning, ander mense leer graag van hom.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Wyse van hart word verstandig genoem, en soetheid van lippe vermeerder die lering.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Mens wat met wysheid bedeel is, word verstandig genoem, en as hy sy woorde reg kies, kan hy ook ander leer.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie wys van hart is, word verstandig genoem, en soetheid van lippe bevorder onderrig.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die wyse van hart sal verstandig genoem word, en die soetheid van die lippe vermeerder geleerdheid.
Deel
Lees SPREUKE 16