SPREUKE 16:18
SPREUKE 16:18 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand hoogmoedig is, dan sal dit gou sleg gaan met hom, wanneer hy dink dat hy beter is as ander mense, dan sal hy gou val.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Trotsheid kom voor die verbreking, en hoogmoed kom voor die val.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op hoogmoed volg ondergang, op selfverheffing volg die val.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Voor ineenstorting is daar trots, en voor die val is daar 'n hooghartige gees.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hoogmoed gaan voor vernietiging, en 'n hoogmoedige gees voor 'n val.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:18 Die Boodskap (DB)
Wie dink hy is beter as ander, word verneder. Trots lei tot ondergang.
Deel
Lees SPREUKE 16