SPREUKE 16:1
SPREUKE 16:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens kan planne maak oor wat hy wil doen, maar dit is die Here wat sê wat sal gebeur.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIE planne van die hart is van die mens, maar die antwoord van die tong kom van die HERE.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Mens kan sy voornemens hê, maar die laaste woord daaroor kom van die Here af.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Mens kry sy gedagtes agtermekaar, maar die antwoord van die tong kom van die HERE.
Deel
Lees SPREUKE 16SPREUKE 16:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die voorbereiding van die hart in die mens en die antwoord van die tong is van die HERE.
Deel
Lees SPREUKE 16