SPREUKE 15:13
SPREUKE 15:13 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand bly is, dan sal sy gesig gelukkig lyk, maar wanneer hy hartseer is, dan sien jy hy is moedeloos.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Vrolike hart maak die aangesig bly, maar by verdriet van die hart is die gees neerslagtig.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Blydskap laat 'n mens se gesig straal; smart maak 'n mens terneergedruk.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Vrolike hart laat die gesig goed lyk, maar by kommer in die hart is die gees neerslagtig.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Vrolike hart maak 'n vrolike aangesig, maar deur droefheid van die hart word die gees gebreek.
Deel
Lees SPREUKE 15