FILIPPENSE 3:6
FILIPPENSE 3:6 Bybel vir almal (ABA)
Die Joodse godsdiens was vir my so belangrik dat ek die kerk van God wou verwoes. Ek het gedink God sal my vryspreek van my sonde, want ek het alles gedoen wat die wette sê.
FILIPPENSE 3:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat ywer betref, 'n vervolger van die gemeente; wat die geregtigheid in die wet betref, onberispelik.
FILIPPENSE 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
in my ywer 'n vervolger van die kerk, in onderhouding van die wet van Moses om vryspraak te kry, onberispelik.
FILIPPENSE 3:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wat ywer betref, 'n vervolger van die •kerk, wat •geregtigheid op grond van wetsbeoefening betref, onberispelik.
FILIPPENSE 3:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat ywer betref, die vervolging van die gemeente; wat die geregtigheid aanraak wat in die wet is, onberispelik.