FILIPPENSE 3:4
FILIPPENSE 3:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
alhoewel ek rede het om ook te vertrou op die vlees. As iemand anders meen dat hy op die vlees kan vertrou, ek nog meer.
FILIPPENSE 3:4 Bybel vir almal (ABA)
Ek kan praat oor baie dinge in my lewe. Ander mense dink hierdie dinge kan 'n mens red. Hulle dink hulle kan praat oor baie dinge in hulle lewens, maar ek kan oor baie meer praat
FILIPPENSE 3:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Tog sou ek ook op uiterlike dinge kon vertrou. As iemand meen dat hy op uiterlike dinge kan vertrou, ek nog meer
FILIPPENSE 3:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
al het ek self rede om op menslike dinge te vertrou. As iemand anders dink dat hy op menslike dinge kan vertrou, ek nog meer
FILIPPENSE 3:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Al kan ek ook op die vlees vertrou. As iemand anders meen dat hy iets het waarop hy op die vlees kan vertrou, ek nog meer